’n Man het al die pad van Ficksburg gery om voor die hekke van die Amerikaanse ambassade in Pretoria “dankie te sê vir die ...
Jare lank al neul Solidariteit en AfriForum by Amerika om Afrikaners as slagoffers te beskou, maar eers met ’n malletjie in die Withuis kon dit gebeur. Nou moet ons ander Afrikaners inspring en wys ‘o ...
Dertig jaar nadat Afrikanerleiers ’n vreedsame oorgang na demokrasie met die ANC beding het — en Afrikaners weer materieel en kultureel begin floreer het — is ons Afrikaners weer die muishonde.
Iets wat die uwe lankal hinder, is die hewige bekgevegte wat Suid-Afrikaners daagliks met mekaar op die sosiale media voer. Nie soseer die meningsverskille nie, maar die manier waarop die debatte gevo ...
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand (6/2) in sy staatsrede beklemtoon dat die vorming van ’n regering van nasionale ...
’n Groep van tien hengelaars – agt Suid-Afrikaners en twee Namibiërs – is verlede Vrydag by Terracebaai in ’n verbode gebied met 18 kabeljoue betrap. Hulle is met ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果