Onder die stalletjies is daar varsprodukte, juweliersware, klere, dekor, speelgoed en meer. Wat eet- en drinkgoed aanbetref, is daar ’n wye verskeidenheid kossoorte en heerlike koffie, asook plaaslike ...
Kollig-kalenderSTEEDS AAN DIE GANG• Jo Rogge se nuutste uitstalling kan by die Project Room-galery tot 12 Oktober besigtig word.• Duif Keyser se The Odd Ones word tot ...
Volmaan aan die Weskus beteken springgety met die gepaardgaande ekstra hoë hoogwater- en ekstra lae laagwater.
Die Anne-Zelle Mikro-skool het na afloop van die derde kwartaal vanaf Casseldale geskuif na ‘n groter en ruimer perseel in Petersfield. Hulle het die vierde kwartaal op ‘n goeie noot afgeskop en ...
Mevrou mis nie 'n hoërskool reünie nie, want dit is 'n hoogtepunt op haar tien-jaar kalender wanneer daar weer soos op skool ...
DIE Dennis Goldberg-toernooi vir klubkampioenspanne in die Kaap het Sondag op die Northpine-sportterrein klaargemaak en ...
Die karatekas wat Suid-Afrika in Japan gaan verteenwoordig is: Sensei Bernard (kata en kumite), Ruben Venter (kata), Liezel Rautenbach (kata en kumite), Chriselda Viljoen (kata en kumite), Matteo Res ...