’N MAN van Vanwyksvlei is Woensdag in die Carnarvon-streekhof 15 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op sy lewensmaat verlede jaar op Kersdag. Dit kom nadat die gesinsgeweldvoorval op 25 Desember ...
’N MAN van De Rust met 13 vorige veroordelings, wat op drie aanklagte van verkragting skuldig bevind is, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof tronkstraf van 25 jaar opgelê. André Jansen (38) ...
DIE Wes-Kaapse regering het 2024 Fees Padveiligheidsveldtog amptelik op 22 November by die Moorreesburg-weegbrug afgeskop.
SY liefde vir die Here en musiek het hom gebring tot waar hy hom vandag bevind en dis iets waaroor hy baie dankbaar is.
DIE akteur Maurice Paige is uiteindelik terug op die kassie nadat hy maande lank slegs agter die kameras gewoeker het.
DAAR is ’n meisie wat ek in die geheim sien en haar mense weet nie daarvan nie. Sy bly saam met ’n outjie en hulle het ’n ...
’N VROULIKE motoris is vandeesweek geboei nadat sy twee swart verkeersbeamptes ’n rassistiese uitlating toegesnou het.
INWONERS van Bellville-Suid dink die Stad Kaapstad vat te lank om hulle asbesdakke te vervang. ’n Projek om asbesdakke met ...
’N JONG VROU van Mitchells Plain wat ’n jongman van dié area na bewering doodgesteek het, verskyn weer volgende week in die ...
BINNEGEVEGTE vir leierskap, revenge en turf is glo van die hoofoorsake hoekom trigger-happy gangsters in gemeenskappe ...
GELOWIGES oor die Kaap heen is besig om planne te beraam om WorldPride 2028 in sy spore te stuit. Eerw. Oscar Bougardt van ...
DIE opposisie in die Wes-Kaapse parlement beweer die provinsiale onderwysdepartement (WKOD) minag leerders en onnies se ...