Die mediaverklaring lui verder: “In reaksie op onlangse verslae, bevestig Eskom dat daar geen verlenging ná die 24 November ...
Lombaard is sedert Joslin se verdwyning, die tweede beskuldigde wat vrygespreek word op die klagtes teen haar. Die ander ...
HEELWAT huise is vernietig na ’n brand by Kosmos by die Hartebeespoortdam. Arthur Crewe, NSRI ...
VYF mans is binne 24-uur in Delft doodgeskiet in ’n bende-oorlog wat tans in dié area aan die gang is. In die eerste voorval ...
Die groenoog-meisie van Saldanhabaai wat sedert Februarie vanjaar vermis word, is Woensdag 23 Oktober sewe jaar oud. Kelly, ...
STEL jou voor om na ’n spog-dinee uitgenooi te word waar ’n uitsoek three course meal voorgelê word, maar jy geblinddoek word ...
Daarom moedig hy altyd jongmense aan om hulle drome na te jaag, want sy storie is ’n baken van hoop. As kind het sy ma, ...
Bruintjies het laas maand aan Son gesê die lawyers in die Filippyne charge Du Plessis sowat R50 000 per hofverskyning. Sy het ...
Sommige studente het aan Eyewitness News gesê dat hulle nie veilig op die kampus voel nie. Hulle voel onveilig, aangesien ...
Teen die einde is Suid-Afrika almal vir 126 uitgeboul. Anneke Bosch, die Proteas se kolfheld in die semi-final teen Australië ...
BYNA sewe jaar ná die wrede dubbele moord op 'n bejaarde egpaar by hul huis in Sunmmerstrand, in die Oos-Kaap, is 'n gesoute ...
TWEE afpersers is Dinsdag op die N1-snelweg naby Milnerton deur die polisie doodgeskiet. Lt.kol. Malcolm Pojie, 'n ...