'n Sekuriteitswag in Rome het 'n poging tot roof gestuit deur 'n skoot af te vuur wat een van die misdadigers ernstig beseer ...
DIE Kimberley-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n sewe jaar tronkstraf opgelê aan ’n 23-jarige man. Allesandro Swanepoel (23) het sy moses teëgekom toe hy iemand beroof het, en sit nou in die t ...
Booswigte het laasnag hul voertuig tot teen ’n muur in Mauserstraat (Dennesig) getrek, waarna ’n dief oor die muur gespring, die motorhuis oopgebreek en twee kinders se fietse gesteel het.
Inwoners in Gholfsig is vanoggend aan die hand van CCTV videomateriaal gewaarsku dat ’n plantdief in dié uitbreiding bedrywig is. Daar is op die #Gatvol WhatsApp-groep die video gedeel en ...