Volgens inligting was ’n Isuzu-vragmotor besig om in Stanford Weg vanaf Bethelsdorp in die rigting van Gelvandale te reis, naby Van Der Kemps Kloof. Op dieselfde tyd het ’n Hyundai ook in Stanford Weg ...