LRP Suid Afrika het die voorreg geniet om op 12 Februarie 2025 die Vaal Interlaer by te woon. “Ons het die dag spandeer saam met leerders en fakulteite van verskeie skole …en hul opgewondenheid was aa ...
Die man wat vir Luke Smith (21) se dood verlede jaar in Nieu-Seeland verantwoordelik is, is te lig gevonnis, glo sy familie.
Yoon Suk-yeol, geskorste president van Suid-Korea, het Donderdag in ’n hof in Seoel verskyn vir sy verhoor op aanklagte van ...
’N MAN wat TikTok laat gril het met sy rassistiese uitlatings, het vandag in die Kaapse landdroshof verskyn. Die 50-jarige ...
近期,有媒体报道,微信搜一搜在利用混元大模型增强AI搜索能力的同时,已开始对 DeepSeek 进行灰度测试接入。这一举措意味着DeepSeek正积极与一个覆盖近14亿月活跃用户的庞大应用生态系统进行融合。与此同时,百度搜索与文心智能体平台也对外宣布 ...
TWEE Suid-Afrikaners is by die OR Tambo-lughawe met meer as R7 miljoen se dwelms betrap. ’n Polisiewoordvoerder, lt.kol.
Thoko Didiza, speaker van die Nasionale Vergadering, het die ongekende vertraging aangekondig en gesê dis die eerste keer in ...
Die minister van landbou, John Steenhuisen, het sy tevredenheid uitgespreek oor die ondertekening van die Plantgesondheidswet ...
Die Suid-Afrikaanse sangeres Charlize Berg het onlangs monde laat oophang met haar weergawe van A-ha se 'Take On Me op Friday Live. As jy van die beste talent in die wêreld soek, hoef jy nie verder as ...
Suid-Afrikaanse rapper Early B, en sy suster Rochelle Swartz het harte laat smelt toe hulle hul pa met 'n nuwe kar verras het ...
Meatco het sy omset gedurende die 2023-’24-boekjaar met 57% verhoog tot N$1,2 miljard teenoor die N$765 miljoen van die vorige jaar.Volgens Meatco se 2023-’24-jaarverslag ...