Ethienne Reynecke, ’n vriend en oefenmaat van Du Plessis, sê: “Dit laat my aan die 'movie' Boondock Saints dink.
Die 8-jarige WJ is die Wêreldvereniging van Skopboksorganisasies se nr. 1 op die ranglys in die o27kg gewigsklas ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.